Kamehameha I | ||
Koning van Hawaii | ||
Bewind | Julie 1782 - 8 Mei 1819 | |
Opvolger | Kamehameha II | |
Gade | Minstens 11 | |
Kinders | Minstens 7 | |
Koningshuis | Kamehameha | |
Gebore | Omstreeks 1734 Kohala, eiland Hawaii | |
Gesterf | 8 of 14 Mei 1819 (op 82/83) Kona, eiland Hawaii | |
Vader | Keōua | |
Moeder | Kekuʻiapoiwa II | |
Volle naam | Kalani Paiʻea Wohi o Kaleikini Kealiʻikui Kamehameha o ʻIolani i Kaiwikapu kauʻi Ka Liholiho Kūnuiākea |
Kamehameha I (Kalani Paiʻea Wohi o Kaleikini Kealiʻikui Kamehameha o ʻIolani i Kaiwikapu kauʻi Ka Liholiho Kūnuiākea; omstreeks 1758 - 8 of 14 Mei 1819), ook bekend as Kamehameha die Grote,[1] was die stigter en eerste heerser van die Koninkryk Hawaii.